Koerante maak toe na dreigemente - Ivoorkus

2011-03-02 14:50
Tweets Share Share line Print

Abidjan - Nege koerante wat of Ivoorkus se internasionaal erkende president, Alassane Ouattara, ondersteun of onafhanklik is, het hierdie week gesluit in opstand teen dreigemente en aanvalle van Laurent Gbagbo se ondersteuners.

Volgens die persvryheidwaghonde het die sluitings plaasgevind na meer as twee maande van fisiese aanvalle en boetes van die pro-Gbagbo mediareguleringsinstansies.

Gbagbo en Ouattara is ‘n ‘n geweldadige magtedispuut betrokke sedert die November 2010-verkiesing wat Ouattara gewen het. Gbagbo weier om dit te aanvaar en sy amp oor te gee.

Dodelike gevegte tussen dié twee kampe het in Abidjan losgebreek en die geweld is vinnig besig om te versprei. Daar word gevrees dat ‘n burgeroorlog in Ivoorkus, as gevolg hiervan, kan uitbreek.

-Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: ivoorkus  |  opstande  |  koerante

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.5 TD SLE D-Cab 4x4 Dsl PU
2006
R 223,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2005
R 94,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.