Klimaat kan ekonomie in Uganda knou

2009-12-07 18:20
Tweets Share Share line Print

 Kampala - Die gemiddelde temperatuur in Uganda gaan oor die volgende twee dekades met 1.5°C styg en landbou en die voortbestaan van landelike gemeenskappe erg beskadig, lui 'n verslag.

Lande in Afrika se Great Lakes-streek sal 'n soortgelyke styging in temperatuur ondervind tensy menslike aktiwiteite wat klimaatsverandering veroorsaak, nagegaan word, het lui Uganda se bevolkingsverslag van 2009 wat gesamentlik met die Verenigde Nasies se Bevolkingsfonds gepubliseer is.

"Klimaatsverandering wat deur mense veroorsaak word, gaan Uganda se temperature met 1.5°C in die volgende 20 jaar verhoog en tot minstens 4.3°C in die 2080's."

Dié styging in temperatuur gaan die land se geskiktheid om koffie te groei, dramaties verlaag.

Die verslag voorspel ook groot ontwrigting in die reënvalpatroon, die styging van vloede en droogte en waarskuwings dat boere in dié Oos-Afrika-nasie nie by dié toestande sal aanpas nie.

Volgens die verslag gaan vroue in landelike, verarmde gebiede erger geraak sal word deur klimaatsverandering omdat die land al hoe warmer gaan word en die reënval meer wisselvallig wat dit moeilik gaan maak om meer kos te groei.

Klimaatsverandering gaan Ugandese vroue dus verplig om harder te werk om basiese hulpbronne te verseker en minder tyd om hulself op te voed of 'n inkomste te verdien.

Luidens die verslag sal meisies ook uit die skool moet gaan om hul ma's te help.

– Sapa-AFP
 

Lees meer oor: uganda  |  klimaatsverandering

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.5 TD SLE D-Cab 4x4 Dsl PU
2006
R 223,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2005
R 94,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.