Khama se party wen oortuigend

2009-10-18 15:07
Tweets Share Share line Print

Gabarone- Botswana se regerende party het Sondag 'n oortuigende oorwinning behaal wat vir president Ian Khama nog vyf jaar aan bewind besorg het ten spyte van ekonomiese ellende in die wêreld se grootste diamant-produsent.

Khama het die presidentskap behou toe sy Botswana Democratic Party (BDP) 45 van die 57 kiesafdelings gewen het terwyl die hoof-opposisie omtrent die helfte van hul kiesafdelings aan 'n splinterparty afgestaan het.

"Ons het hierdie party baie goed bestuur. Ons het ervaring en Botswana vertrou ons, veral in moeilike tye," het BDP-woordvoerder, Comma Serema aan AFP gesê.

"Ons het gehoop vir ten minste 50, maar ons is meer as gelukkig."

Die regerende party beplan 'n oorwinningsaamtrek later vandag in die hoofstad, met Khama se inhuldiging wat vroeg volgende week verwag word.

'n Groep van 88 toesighouers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap was Sondag vol lof vir die verkiesing se "vrede en rustigheid" en hoë vlak van politieke verdraagsaamheid.

- Sapa-AFP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.5 TD SLE D-Cab 4x4 Dsl PU
2006
R 223,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2005
R 94,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr
2005
R 89,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.