Kenia arresteer 2 vermeende Shabaab-lede

2011-10-28 14:40
Tweets Share Share line Print

Nairobi – Twee Keniaanse mans is Vrydag daarvan beskuldig dat hulle deel is van die al-Shabaab-rebellegroep teen wie Kenia twee weke gelede ‘n militêre sending begin het.

Omar Muchiri en Stephen Macharia, beide Keniane, het die beskuldigings ontken. Hulle het ook ontken dat hulle medepligtiges is van Elgiva Bwire Oliacha, ‘n Keniaan wat Woensdag erken het hy is 'n lid van al-Shabaab.

Al drie is vandeesweek in hegtenis geneem nadat die Keniaanse polisie veiligheid in die land opgeskerp het. Dit kom nadat al-Shabaab gedreig het om teenaanvalle in Nairobi uit te voer omdat Kenia Somalië binne geval het opsoek na die rebelle.

Vroeër die week het twee bomaanvalle Kenia se hoofstad, Nairobi, geruk. Een persoon is in die aanval dood en talle is beseer.

Al-Shabaab het nie verantwoordelikheid vir dié aanvalle geneem nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: somalië  |  kenia  |  bomaanvalle  |  al-shabaab

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

A 200 AVANTGARDE AT
2010
R 239,900.00

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2006
R 59,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.