Kenia, Somalië bal vuiste vir mekaar

2011-10-17 08:31
Tweets Share Share line Print

Nairobi – Keniaanse troepe het Sondag die grens na Somalië oorgesteek om Islamitiese Shebab-rebelle, wat van die ontvoering van buitelanders beskuldig word, aan te val.

“Ons is oor die grens en op soek na die Shebab. Hulle is verantwoordelik vir die ontvoerings en aanvalle in ons land,” het Alfred Matua, ‘n regeringswoordvoerder, aan AFP gesê.

Die rebelle-groep, wat met Al-Kaïda verbind word, het Keniaanse owerhede gewaarsku.

“Kenia het die grensregte van Somalië ignoreer en ons land binnegekom, maar ek belowe hulle sal teleurgesteld na hulle land terugkeur,” het Sheikh Hassan Turki, ‘n senior Shebab-leier, gesê.

“Mujahideen-vegters sal hulle dwing om die pyn van koeëls te voel.”

Die aanval kom ‘n dag nadat George Saitoti, Kenia se minister van binnelandse veiligheid, Shebab-vegters as “die vyand” bestempel het en belowe het om hulle aan te val “waar hulle ook al is.”

In ‘n maand se tyd is ‘n Britse vrou en ‘n Franse vrou in twee verskillende voorvalle in Kenia ontvoer.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: somalië  |  kenia  |  oorlog  |  ontvoerings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

A 200 AVANTGARDE AT
2010
R 239,900.00

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2006
R 59,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.