Kenia, Soedan bespreek hofbevel vir Bashir se arrestasie

2011-12-01 16:56
Tweets Share Share line Print

Nairobi – Kenia se minister van buitelandse sake het Donderdag na Soedan gegaan om ‘n diplomatieke geskil te ontlont nadat ‘n Keniaanse hof beveel het die Soedannese president moet in hegtenis geneem word as hy Kenia weer besoek.

Pres. Omar al-Bashir van Soedan word beskuldig van vermeende volksmoord.

Soedan het beveel dat Kenia se ambassadeur Kartoem moet verlaat en het sy eie gesant van Nairobi af laat terugkom.

Die besluit kom nadat ‘n regter aan die Keniaanse regering gesê het dat Bashir in hegtenis geneem moet word indien moontlik. Daarna moet hy aan die internasionale strafhof (ISH) in Den Haag oorhandig word sodat hy vervolg kan word. Die ISH het ‘n lasbrief vir die inhegtenisname van al-Bashir reeds ‘n geruime tyd terug uitgereik.

Die Keniaanse regering het egter gesê hy beplan om teen die hof se beslissing te appelleer. Soedan het ook aangedui dat hy oop is vir ‘n diplomatieke resolusie en het nog nie die Keniaanse ambassadeur gedwing om die land te verlaat nie.

Moses Wetangula, die Keniaanse minister van buitelandse sake, sal Donderdag vir Bashir in Kartoem ontmoet om ‘n oplossing te bespreek, het ‘n beampte van die departement gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

A 200 AVANTGARDE AT
2010
R 239,900.00

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2006
R 59,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.