Kenia: Meer as 100 dood in pyplyn-ontploffing

2011-09-12 14:33
Tweets Share Share line Print

Nairobi – Meer as ‘n 100 mense het doodgebrand nadat ‘n pyplyn, wat brandstof vervoer het, naby ‘n digbewoonde krotbuurt in Nairobi ontplof en 'n brand veroorsaak het, het plaaslike media Maandag berig.

Plaaslike televisiekanale het beeldmateriaal uitgesaai van lyke wat brand terwyl die vuur deur die woonbuurt gewoed het.

Erg verbrande inwoners het rondgeloop met die vel van hulle gesigte en arms wat afgebrand was, het Reuters berig.

‘n AP-korrespondent het gesê lyke het sowat 300 m rondom die area waar die ontploffing plaasgevind het, gelê. Daar was selfs lyke in ‘n nabygeleë rivier waarin rioolwater afgespoel het.

Volgens inwoners was huise tot teen die pyplyn gebou.

Die Kenyatta Nasionale Hospitaal het gesê daar is reeds sowat 112 slagoffers by die hospitaal wat dringend bloedoortappings benodig.

– Volg Nuus24 op Twitter.


- Reuters

Lees meer oor: kenia  |  brande

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

A 200 AVANTGARDE AT
2010
R 239,900.00

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2006
R 59,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.