Kenia: 18 dood tydens veedief-aanval

2011-05-04 15:27
Tweets Share Share line Print

Nairobi – Ethiopiese veediewe het Dinsdag ten minste 18 mense in Kenia geskiet en doodgekap, het polisie gesê.

“Agtien mense is dood in die Todonyang-omgewing,” het ‘n senior polisiebeampte gesê.

“Die vissermanne en veeherders is naby die Turkana-meer aangeval in die noorde van Kenia, deur veediewe en burgermagte van die Merile-stam aan die Ethiopiese kant van die grens.”

“Van ons beamptes probeer met twee mense wat die aanval oorleef het in kontak kom om te probeer uitvind presies wat gebeur het,” het die polisieman gesê. “Die verslae wat ons het, dui aan dat van die mense doodgeskiet is en van hulle met skerp voorwerpe doodgekap is.

Gerugte het die ronde gedoen dat ten minste 35 mense in die aanval dood is, maar die polisie kon dit nog nie so bevestig nie.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kenia  |  ethiopië  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

A 200 AVANTGARDE AT
2010
R 239,900.00

OPEL

Corsa Classic 1.4 Comfort
2006
R 59,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.