Kalmte heers in Nigerië ná aanvalle

2010-03-09 12:36
Tweets Share Share line Print

Nigerië – Nigeriese magte het Dinsdag die strate van dorpe naby die stad van Jos gepatrolleer nadat meer as 500 Christene in 'n bloedbad vermoor is.

Volgens oorlewendes van die aanvalle het owerhede nie betyds ingetree nie, en dit was meestal vroue en kinders wat in die aanvalle gesterf het.

Familielede van slagoffers het Maandag begrafnisdienste bygewoon, ná ‘n drie uurlange orgie van geweld, Sondag, in drie Christen-dorpe naby die stad van Jos.

Ooggetuies het die massamoord op die Fulani etniese groep geblammeer.

Volgens mediaberigte was Moslem-inwoners deur SMS-boodskappe, twee dae voor die aanval gewaarsku.

Vyf-en-negentig verdagtes is reeds deur sekuriteitsmagte aangekeer.

"Die slagoffers was aangeval met byle en dolke. Baie van hulle was kinders, bejaardes en swanger vroue,” het Gregory Yenlong, komisaris van staatsinlingting gesê.

Ongeveer 200 mense word steeds in die hospitaal behandel.

Bewerings doen egter die ronde dat dit die weermag twee ure geneem het om te reageer nadat hulle die oproep ontvang het.

Goodluck Jonathan, waarnemende president het reeds sy hoof sekuriteitsadviseur in die pad gesteek.

- Sapa-AFP   
 

Lees meer oor: nigerië  |  aanvalle

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gys sê... kafrika Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 77kW 5-dr MY10
2010
R 165,000.00

FORD

Bantam 1.6i XLE PU MY09
2009
R 134,900.00

FORD

Ikon 1.3i L
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.