Joernaliste uit Nigeriese lughawe verban

2012-02-08 15:54
Tweets Share Share line Print

Lagos – Amptenare het ‘n mediasentrum in Nigerië se besigste lughawe gesluit, het ‘n internasionale waghond gesê.

Die Committee to Protect Journalists het Dinsdag in ‘n verklaring gesê dat amptenare by die Murtala Muhammed Internasionale Lughawe in Lagos toerusting wat aan meer as 60 joernaliste behoort tydens Saterdag se sluiting teruggehou het.

‘n Woordvoerder vir Nigerië se lughawe-owerheid sê amptenare van die staat se sekuriteitsdiens en die ministerie van buitelandse sake het die joernaliste uitgesluit sonder om redes te verskaf.

Chris Agabi, ‘n lugvaart-woordvoerder, het aan die groep gesê dat “nie eers militêre-regimes sluit” die sentrum wat al vir meer as 30 jaar bestaan nie.

Nigerië het in 1999 uit ‘n lang tydperk van militêre beheer gekom en het ‘n ongebreidelde vry media, maar joernaliste word soms geteister.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AP

Lees meer oor: nigerië  |  joernaliste  |  media

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Boetie sê... Joe massa moordenaars die paar poelismanne Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

BMW

X5 3.0d Dsl AT 4x4
2005
R 365,995.00

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.