Ivoorkus: Regering sê VN moet padgee

2010-12-18 22:40
Tweets Share Share line Print

Abidjan - President Laurent Gbagbo het Saterdag in 'n verklaring op staatstelevisie, die Verenigde Nasies (VN) en Franse troepe beveel om die Ivoorkus dadelik te verlaat.

"Die president van die Ivoorkus dring aan dat die Verenigde Nasies en Franse troepe die land verlaat," het die minister van onderwys Jacqueline Lohoues-Oble gesê.

Gbagbo beskuldig die VN daarvan dat hulle hul inmeng met die interne sake van die Ivoorkus.

Verskeie wêreldleiers, onder wie pres. Barack Obama van die VSA, hou vol met beroepe op Gbagbo om nie net sy pos te verlaat nie, maar om die land te verlaat of anders deur sanksies in die gesig gestaar te word.

Gbagbo weier sedert 4 Desember om sy pos te verlaat nadat hy die pas afgelope verkiesing in die Ivoorkus verloor het. Volgens dié land se verkiesingskommissie het Alassane Ouattara die verkiesing gewen.

Lees verder.

- Al Jazeera

 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

BMW

X5 3.0d Dsl AT 4x4
2005
R 365,995.00

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.