Islamitiese geweld breek uit in Somalië

2010-01-11 13:17
Tweets Share Share line Print

Mogadisjoe – Islamitiese burgermagte veg sedert Sondag vir beheer oor 'n strategiese dorp, Belet Weyne, in die weste van Somalië.

Volgens ooggetuies het 'n gematigde Islamitiese groep wat met die regering saamwerk, Ahlu Sunna Waljama, Sondag 'n aanval op sy opposisie, Hisbul Islam, in dié dorp geloods.

Belet Weyne is op die land se grens met Etiopië geleë, en is ook langs 'n belangrike pad wat na die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe, lei.

Die konflik tussen Ahlu Sunna Waljama en Hizbul Islam het Maandag voortgeduur.

Alhoewel die dodetal nog nie bekend is nie, het die konflik volgens ooggetuies reeds lewens geëis.

'n Inwoner van Belet Weyne, Omar Adam, sê hy het agt lyke, meestal burgerlikes, in die strate sien lê.

Nog 'n inwoner, Ibrahim Qayle, het in 'n onafhanklike onderhoud gesê hy het ses lyke van Islamitiese soldate gesien.

Somalië het vir die afgelope 19 jaar geen effektiewe regering nie.

–Sapa-AP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: somalie  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

BMW

X5 3.0d Dsl AT 4x4
2005
R 365,995.00

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.