Inwoners steeds skrikkerig

2010-03-11 01:33
Tweets Share Share line Print

Jos – Outomatiese vuurwapens het Dinsdagaand net na donker afgegaan, gevolg deur gille in ‘n Nigeriese stad, baie naby aan die dorpe waar massamoorde slegs twee dae gelede plaasgevind het.

Almal se senuwees is steeds gedaan, toe skote glo van outomatiese vuurwapens vir ongeveer drie minute afgegaan het. Mense het al gillend in die strate afgehardloop.

Meer as 100 mense, meestal vroue en kinders het skuiling in ‘n hotel gaan soek waar joernaliste en militêre kommandeurs oornag het.

Volgens ‘n polisiebeampte in Jos het die skietvoorval gebeur nadat mense in ‘n straat bymekaargekom het omdat ‘n verdagte vragmotor in die buurt geparkeer was.

Die beampte, wat anoniem wil bly, het gesê dat soldate het toe skote afgevuur om die groep mense te verwilder.

Vroeër Dinsdag het die Amerikaanse regering en menseregte aktiviste ‘n beroep op Nigerië gedoen om ondersoek na die voorvalle in te stel en die skuldiges vas te trek wat vir Sondag se moorde verantwoordelik is.

Goodluck Jonathan, waarnemende president het belowe dat die gevegte tot ‘n einde sal kom, nadat meer as 300 mense, meestal Moslems, in Januarie dood is. Sommige mense het gesê dat Sondag se aanvalle uit wraak was vir dit wat in Januarie gebeur het. Terwyl ander die Fulani-etniese groep vir die massamoord blameer

Intussen Jonathan sy nasionale sekuriteitsadviseur geskors ná die naweek se geweld.

“Ná Januarie se moorde, moes die dorpe beter beveilig geword het. Dit is duidelik dat maatreëls wat voorheen toegepas was om inwoners te beskerm, nie voldoende was nie,” het Navi Pillay, die VN se hoë kommissaris vir menseregte gesê.

Meer as 1000 mense is weens onluste in September 2001 dood, terwyl 700 mense in 2004 gesterf het in gevegte tussen Moslem en Christen-groepe. Meer as 300 inwoners het in 2008 in soortgelyke voorvalle gesterf.


 - AP

 

Lees meer oor: massamoorde  |  jos  |  aanvalle

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

BMW

X5 3.0d Dsl AT 4x4
2005
R 365,995.00

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.