ISH sal nie Gaddafi-lasbrief terugtrek

2011-07-08 16:39
Tweets Share Share line Print

Gaborone – Die internasionale strafhof (ISH) sal nie aan Muammar Gaddafi, die omstrede Libiese leier, se eise gehoor gee om die lasbrief vir sy inhegtenisname terug te trek voor hy sal bedank nie, het ‘n beampte Donderdag gesê.

“Dit sal afpersing wees wat ons nie gaan aanvaar nie. Ondersoeke is gedoen en die ISH het genoeg bewyse gekry om die lasbrief uit te reik. Dit moet nie gebruik word om te onderhandel oor Gaddafi se uittrede nie,” het Fatou Bensouda, die adjunk-aanklaer, gesê.

“Die Libiese owerhede moet aanvalle op die burgerlikes stop pleks om die lasbrief as voorwaarde te gebruik vir die einde aan die krisis in Libië,” het sy gesê.

Bensouda het egter ook gesê dat die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad die mag het om die ISH te vra om ‘n saak vir 'n jaar uit te stel in die belang van geregtigheid.

“As dit gebeur sal ons saamwerk, maar nie wanneer die Libiese owerhede dit as basis vir onderhandelinge gebruik nie,” het Bensouda gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

BMW

X5 3.0d Dsl AT 4x4
2005
R 365,995.00

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.