IMF herstel dalk Zim se stemregte

2010-02-19 12:12
Tweets Share Share line Print

Washington – Die internasionale monetêre fonds (IMF) gaan dalk teen Vrydag Zimbabwe se stemregte herstel – amper sewe jaar ná hulle weens agterstallige betalings geskors is.

Die uitvoerende raad sal Vrydag ‘n versoek bespreek om die stemregte te restoureer en dus ook die geskiktheid om algemene hulpbronne te gebruik.

Zimbabwe se ekonomie is heeltemal verwoes onder die administrasie van president Robert Mugabe.

Dié land is gevolglik in 2006 amper uit die IMF gegooi nadat Zimbabwe nie hul finansiële verpligtinge nagekom het nie.

Zimbabwe se agterstallige betalings het aan die einde van 2009 op $140 miljoen (meer as R1 biljoen) gestaan.

Dié bedrag moet eers terugbetaal word voor ‘n IMF-lening aan die land kan gaan.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: zimbabwe  |  imf

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

BMW

X5 3.0d Dsl AT 4x4
2005
R 365,995.00

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.