Hoofgetuie gee kopseer in Bennett-saak

2010-01-15 13:48
Tweets Share Share line Print

Harare – Die staat se getuie in die verhoor van Roy Bennett, die Zimbabwiër wat van terrorisme aangekla word, is besig om ‘n kopseer vir die aanklaers te word.

Alhoewel die hoofgetuie vir die staat, Michael Hitschmann, onder eed getuig het dat hy Bennett wel ken, het hy hom van ‘n video-bewys distansieer waarin hy erken het dat hy gesien het hoe Bennett wapens koop.

Hitschmann het ook aangedui dat hy geen kennis dra van e-posse waarin hy en die aangeklaagde glo ‘n staatsgreep in Zimbabwe beplan nie.

Die staatsaanklaers beweer dat Hitschman, ‘n wapenhandelaar, deur Bennett betaal is om wapens te koop en regeringsampenare te vermoor.

Bennett, ‘n vertroueling van Morgan Tsvangirai, word aangekla van die onwettige besit van vuurwapens met die doel om aan terrorisme-aktiwiteite deel te neem.

Hitschmann het die geloofwaardigheid van die video-bewys bevraagteken en gesê hy is kort voor die opname van die video aangerand en gemartel.

“Die mense wat hierdie video gemaak het, is dieselfde mense wat my gemartel het, edelagbare," het hy getuig.

Dié getuies van Hitschmann het daartoe gelei dat die staatsaanklaers Bennett se regspan daarvan beskuldig dat hulle Hitschmann beïnvloed en dat Hitshmann hom nou aan die kant van Bennett skaar.
 
Die staat wil hom nou as getuie van die saak verwyder.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

BMW

X5 3.0d Dsl AT 4x4
2005
R 365,995.00

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.