Hof hoor Zim-getuie is 'gemartel'

2010-01-26 04:36
Tweets Share Share line Print

Harare – Zimbabwe se hooggeregshof het Maandag die getuienis van 'n sleutelgetuie in die saak teen Roy Bennett uitgegooi nadat die man in die hof gesê het hy is gemartel sodat hy vals getuienis sou lewer.

Bennett is die tesourier van eerste minister Morgan Tsvangirai se party, die Movement for Democratic Change (MDC), en sy voortdurende hofsaak is een van die redes waarom die huidige magsdeel-ooreenkoms tussen die MDC en president Robert Mugabe se Zanu-PF onder druk verkeer.

Die getuie, Peter Hitschmann, is saam met Bennett aangekla van sameswering om die president te vermoor, maar die klag teen Hitschmann is later verminder na die onwettige besit van vuurwapens.

Hy is as hoofgetuie teen Bennett geroep, maar het in die hof die land se sekuriteitsmagte daarvan beskuldig dat hulle hom gemartel het sodat hy 'n verklaring teen Bennett sou aflê.

–Sapa-AFP

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Focus 1.6 Ambiente MY05
2007
R 129,995.00

BMW

X5 3.0d Dsl AT 4x4
2005
R 365,995.00

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.