Heerser se graf opgeknap

2009-11-10 13:49
Tweets Share Share line Print

Kaïro - Die Egiptiese Raad vir Antikwiteite (SCA) en die Getty Bewaringsinstituut van Kaliforinë, het ‘n vyfjaarplan aangekondig om die graftombe van Tutankhamun te restoureer.

Die Egiptiese regering en die instituut het al in die verlede saamgewerk om ander graftombes te bewaar.

Hulle het ook al lugdigte kaste vir van Egipte se mummies verskaf.

Sedert argeoloë Tutankhamun se graftombe in 1922 ontdek het, is die wêreld  in vervoering met dié jong koning se goue maskers en kunsvoorwerpe.

Waarnemers is egter al jare lank bewus van bruin kolle teen die mure van die vier-vertrek graftombe.

Dié kolle bedreig die waardevolle tonele en hiërogliewe teen die mure van die graftombe.

“As ek dink aan Koning Tut se graf, dan dink ek aan daai bruin kolle, wat geen wetenskaplike nog kon verduidelik nie,” het Zahi Hawass, hoof van die SCA, gesê.

“Ek is net bly dat die Getty daarna gaan omsien en die tonele teen die muur gaan red.”

Die plan sal twee jaar se waarneming insluit om die rede vir die agteruitgang te bepaal.

Daarna sal hulle ongeveer drie jaar vat om die oplossing te implementeer.

- Sapa
 

Lees meer oor: egipte

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Terracan 2.9 CRDi 4x4 Dsl MY07
2004
R 169,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2004
R 49,995.00

JEEP

Cherokee Sport 3.7 4x4 AT
2006
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.