Grondgryp saai onmin in Zanu-PF

2010-01-12 07:30
Tweets Share Share line Print

Liezl Vercueil

Kaapstad - Dit blyk daar is Zanu-PF-amptenare in Zimbabwe wat nie dié land se omstrede grondonteieningsveldtog ondersteun nie.

Oppah Muchinguri, leier van die Zanu-PF se vroueliga, het ingetree toe die minister van staats- en presidensiële dienste, Didymus Mutasa, ’n plaas wou oorneem.

Mutasa het, luidens ’n berig op Allafrica, ’n tabakboer in die Rusape-omgewing, Gavin Woest, net ná die begin van die jaar met die dood gedreig as hy nie sy plaas, Masasa Farm, ontruim nie. Volgens die Commercial Famers’ Union (CFU) boer Woest al vir 50 jaar op dié plaas en het eers die onteiening probeer teenstaan.

Kliek hier vir die volledige storie.

Landbou.com.

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: zanu-pf  |  zimbabwe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Terracan 2.9 CRDi 4x4 Dsl MY07
2004
R 169,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2004
R 49,995.00

JEEP

Cherokee Sport 3.7 4x4 AT
2006
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.