Gorillas in gevaar

2010-03-25 05:42
Tweets Share Share line Print

Nairobi – Gorillas in sentraal Afrika is in gevaar weens die feit dat verskeie jagters dié diere teiken vir hulle vleis, het ‘n verslag deur die Verenigde Nasies (VN) en Interpol Woensdag getoon.

‘n Vorige studie wat in 2002 voltooi is het getoon dat slegs 10% van die gorilla-bevolking teen 2030 nog sal leef.

Maar volgens die skrywer van die nuutste verslag wil dit blyk of dié syfers nog meer sal afneem.

“Ons vrees nou dat gorillas binne die volgende 15 jaar in meeste dele heeltemal uitgewis sal wees,” het Christian Nelleman, van die VN se omgewingsprogram, gesê.

Die skielike toename in onwettige bos- en mynbou is ook besig om die gorillas se natuurlike habitat uit te wis.

Die verslag getiteld; “The Last Stand of The Gorilla” het getoon dat dit moeilik is om die gorillas te beskerm omdat heelwat rebelle-groepe in hierdie area bedrywig is.

Die dodelike ebola-virus en die toename in die menslike populasie hou ook ‘n gevaar vir die gorillas in.

– Sapa, AP
 

Lees meer oor: afrika  |  diere

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Terracan 2.9 CRDi 4x4 Dsl MY07
2004
R 169,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2004
R 49,995.00

JEEP

Cherokee Sport 3.7 4x4 AT
2006
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.