Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ghana se president begrawe

2012-08-10 19:34
Tweets Share Share line Print

Accra – Duisende mense, insluitende verskeie staatshoofde, het in Accra, Ghana, se Independence Square bymekaar gekom vir die begrafnis van pres. John Atta Mills.

Sy lyk was Vrydag vir die laaste keer te siene voor dit in ‘n swart limousine weggevat is ná begrafnis onder militêre wag.

Van die staatshoofde wat Mills se liggaam besoek het voor die begrafnis, sluit in die Ivoorkus se Alassane Quattara, Ellen Johnson Sirleaf van Liberië sowel as die leiers van Benin en Togo.

Amerika se minister van buitelandse sake, Hillary Clinton, het die begrafnis bygewoon.

“Hy was soos ‘n broer vir my. Ek gaan hom mis,” het Togo se president, Faure Gnassingbe, gesê.

Benin se leier, en ook op die oomblik die Afrika Unie se voorsitter, Thomas Boni Yayi, het Mills as “passievol oor vrede in Afrika beskryf.”

Sy dood op 24 Julie het as ‘n skok gekom, ten spyte van gerugte dat hy siek was en aan keelkanker gely het.

Organiseerders sê 10 000 mense word verwag om die seremonie by te woon. Mills se lyk sal daarna na Osu-kasteel geneem word om begrawe te word.

Vir diegene wat nie die seremonie gaan kan bywoon nie, is daar grootskerm TV’s buite die Independence Square opgerig. Die seremonie sal ook op TV uitgesaai word.

“Vandag is die hartseerste dag,” het Akua Danso, ‘n 80-jarige voormalige onderwyser, gesê.

“Ek het al talle president sien kom en gaan, maar hy was die beste. Baie nederig. Ek wens ek kon hom ontmoet het sodat ek hom kon sê watse juweel hy was.”

Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: john atta mills  |  accra  |  ghana
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Braamfontein - 06:59 AM
    Road name: Empire Road Westbound
    STATIONARY TAXI near Wits University
  • Thursday Kempton Park - 06:57 AM
    Road name: R21 Southbound
    DELAYS approaching the R23 Benoni exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.