Geweld in Kaïro wêreldwyd veroordeel

2011-11-24 07:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die dood van 37 Egiptiese betogers en die verwonding van meer as 2 000 ander in die strate van veral Kaïro en Alexandrië is Woensdag wêreldwyd veroordeel.

Navi Pillay van Suid-Afrika het Woensdag in haar hoedanigheid as die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir menseregte ’n beroep op die Egiptiese militêre regime gedoen om onmiddellik sy aanvalle op die duisende betogers op Tahrir-plein te staak.

In ’n verklaring wat in Genève uitgereik is, vra Pillay dat beheer so gou moontlik aan ’n volwaardige burgerlike regering oorgegee word.

“Pleks daarvan dat die Egiptiese weermag veiligheid in die land help verbeter om die oorgang na ’n volle demokrasie te vergemaklik, maak hy die situasie al hoe meer plofbaar.”

Pillay het daarop aangedring dat diegene wat vir die geweld verantwoordelik is aan die man gebring word. Sy het ook gevra dat die huidige noodtoestand opgehef word en ’n einde gemaak word aan die volgehoue aanhouding en marteling van politieke gevangenes.

Soortgelyke veroordeling van die geweld het Woensdag gekom van die VSA, Brittanje, die Arabiese Bond en die Europese Unie. – Sapa-Reuters

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: egipte  |  betogings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Terracan 2.9 CRDi 4x4 Dsl MY07
2004
R 169,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2004
R 49,995.00

JEEP

Cherokee Sport 3.7 4x4 AT
2006
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.