Gesondheid glo rede vir Bob se reise

2011-10-03 07:00
Tweets Share Share line Print

Harare. – Pres. Robert Mugabe (87) van Zimbabwe is die sewende keer in die laaste nege maande Asië toe vir mediese behandeling, het dié land se minister van inligting Sondag gesê.

Mugabe het laasweek Singapoer toe gereis “vir ’n opvolg ná ’n vorige oogoperasie”.

Luidens diplomatieke notas wat in September deur die klikwebwerf WikiLeaks onthul is, ly Mugabe glo aan prostaatkanker wat teen 2013 tot sy dood sal lei.

Gideon Gono, goewerneur van Zimbabwe se sentrale bank en Mugabe se persoonlike bankier, het dié bewerings glo in Junie 2008 teenoor James McGee, ’n voormalige Amerikaanse ambassadeur, gemaak.

Ondanks bespiegeling, het amptenare van Zanu-PF tot dusver geweier om te erken dat hy gesondheidsprobleme het.

George Charamba, presidensiële woordvoerder, het vroeër gesê die reise wat Mugabe en sy vrou, Grace, vanjaar na Asië onderneem het, is weens Mugabe se katarak-operasie in Januarie en behandeling vir rugbeserings wat sy vrou opgedoen het nadat sy in hul herehuis in Harare geval het.

Die staatsmedia het later die berigte oor sy mediese besoek aan Asië ontken en gesê hy het vir sy dogter Bona gaan kuier.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa-DPA

Lees meer oor: robert mugabe  |  zimbabwe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Terracan 2.9 CRDi 4x4 Dsl MY07
2004
R 169,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2004
R 49,995.00

JEEP

Cherokee Sport 3.7 4x4 AT
2006
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.