Geld vir kos gaan toe vir wapens
2010-03-04 19:00
Kaapstad - Die BBC het blykbaar bewyse dat geld wat in 1984-85 aan Ethiopië geskenk is om hongersnood in die land te verlig, gebruik is vir die aankoop van wapens.
Dit wil voorkom asof die TPLF, ‘n rebelle groep wat in daardie jare aktief was, die geld onderskep het.
Meles Zenawi, die huidige eerste minister van Ethiopië, was toe die leier van die TPLF.
Kliek hier vir die volledige storie.