Geen betogings in Uganda

2011-04-11 12:49
Tweets Share Share line Print

Kampala - Ugandese polisie het Maandag die opposisieleier, Kizza Besigye, in hegtenis geneem nadat hy probeer het om ‘n betoging in Kampala te begin, het Judith Nabakooba, ‘n polisiewoordvoerder, gesê.

“Hy is gearresteer nadat hy ‘n straat wat na Kampala lei, probeer blokkeer het,” het sy gesê. “Polisie het probeer om hom te verwyder maar hy wou nie saamwerk nie.”

“Traangas is gebruik om van die rumoerige  skare, wat klippe begin gooi het, ontslae te raak,” het sy gesê.

Besigye, wat president Yoweri Museveni se grootste teenstaander was tydens die 18 Februarie-verkiesing, het gesê dat mense aan die “stap-werk-toe”-betoging moet deelneem in protes teen stygende brandstofpryse.

Dié land se polisie het betogings verbied en het verlede week gesê dat enige poging om protesaksies te reël ernstige gevolge gaan hê.

- Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kizza besigye  |  uganda  |  betogings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.