Gbagbo verskyn voor internasionale strafhof

2011-12-05 08:34
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Laurent Gbagbo, voormalige leier van die Ivoorkus, gaan Maandag vir die eerste keer voor regters van die internasionale strafhof (ISH) verskyn oor sy rol in die dodelike geweld ná verlede jaar se verkiesing.

Gbagbo, die eerste voormalige president wat voor die ISH gedaag word, sal op vier aanklagte van misdade teen die mensdom, insluitend moord en verkragting, teregstaan. Volgens die Verenigde Nasies is sowat 3 000 mense tydens die verkiesingsgeweld dood.

Gbagbo sal omstreeks 14:00 in die hof verskyn waarna die regters sy identiteit sal bevestig en sy vermeende misdade en regte volgens die hof se verdrag, die Verdrag van Rome, sal voorlees.

Regter Silvia Fernandez de Gurmendi sal ook ‘n datum vasstel vir ‘n verhoor waartydens Gbagbo se misdade bevestig sal word.

Aanklaers sal daarna die regters moet oortuig dat hulle genoeg bewyse het om Gbagbo te vervolg.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: laurent gbagbo  |  ivoorkus  |  den haag  |  hofsake

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.