Gbagbo se seun ook hof toe

2011-08-11 11:15
Tweets Share Share line Print

Abidjan – Altesaam 12 mense, insluitend Laurent Gbagbo se seun, is in die Ivoorkus in hegtenis geneem in verband met hulle beweerde betrokkenheid by ses maande van geweld ná die land se November-verkiesing, het 'n beampte gesê.

Noel Dje, ‘n woordvoerder van die polisie in Abidjan, het bevestig dat Michel Gbagbo sowel as Pascal Affi N’Guessan, voormalige hoof van die Ivooriaanse Populêre Front (FPI), saam met 10 ander mense in hegtenis geneem is.

Van die gevangenes kan met tot 20 jaar se tronkstraf gevonnis word vir aanklagte van onder andere die bedreiging van staatsveiligheid en rebellie.

Verhoordatums is nog nie bekend nie.

Volgens Dje sal Laurent Gbagbo en sy vrou ook verhoor word, maar hulle saak sal deur die departement van binnelandse sake hanteer word.

Gbagbo het geweier om uit te tree nadat hy die November-verkiesing teenoor Alassane Ouattara verloor het. Dit het aanleiding gegee tot 'n periode van geweld waartydens duisende mense in die Ivoorkus dood is.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.