Gbagbo beskuldig Frankryk van sluipmoordpoging

2011-09-16 17:59
Tweets Share Share line Print

Parys – Laurent Gbagbo, die voormalige president van die Ivoorkus, het die Franse weermag van ‘n sluipmoordpoging tydens die April-offensief om hom te ontsetel, beskuldig, het regsbronne Donderdag gesê.

Frankryk en die Verenigde Nasies het die magte van Alassane Ouattara, Gbagbo se teenstander en die huidige president, ondersteun tydens die offensief wat Gbagbo en sy vrou, Simone, se inhegtenisname tot gevolg gehad het.

Op daardie stadium het erge geweld reeds vier maande in die land geheers nadat Gbagbo geweier het om die tuig neer te lê na sy nederlaag in die November-verkiesing.

‘n Ondersoekende landdros is aangestel omdat die aanklag by ‘n militêre hof in Parys ingedien is.

Frankryk het sy aandeel in die 11 April-aanval verdedig en gesê sy troepe en die van die Verenigde Nasies in die Ivoorkus het slegs ‘n ondersteunende rol gespeel.

“Op geen gegewe tyd het die Franse magte die presidensiële tuine of tuiste (waar Gbagbo geskuil het) binnegegaan nie,” het kol. Thierry Burkhard, ‘n woordvoerder vir die Franse weermag, gesê.

Gbagbo en sy vrou is van “ekonomiese misdade” aangekla. Pres. Ouattara het versoek dat hulle deur die internasionale strafhof vervolg word.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.