Gbagbo aan internasionale strafhof uitgelewer

2011-11-30 07:07
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Laurent Gbagbo, voormalige leier van Ivoorkus, is Woensdag na Nederland geneem om aan die internasionale strafhof uitgelewer te word.

Gbagbo sal verhoor word vir geweld ná die verkiesing in dié land wat die lewens van 3 000 mense geëis het.

'n Vliegtuig waarin Gbagbo gevlieg het, het kort voor 05:00 Woensdagoggend by Rotterdam-lughawe geland, het ANP berig.

Gbagbo sal daarvandaan na die internasionale strafhof se aanhoudingsfasiliteite in Den Haag geneem word.

Die 66-jarige Gbagbo is Dinsdag van sy oorplasing in kennis gestel toe 'n internasionale lasbrief van die internasionale strafhof vir sy inhegtenisneming uitgereik is , het Jean Gbougnon, een van sy prokureurs, aan AFP gesê.

Gbagbo sal die eerste oud-staatshoof wees wat aan die internasionale strafhof uitgelewer word.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: laurent gbagbo  |  ivoorkus

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.