Gay paartjie se troue was ‘satanisties’

2010-06-03 02:49
Tweets Share Share line Print

Blantyre – Bingu wa Mutharika, president van Malawi, het Woensdag daarop aangedring dat Malawi se mense moet ophou praat oor die vrygelate gay paartjie se “satanistiese” troue.

Mutharika het Saterdag aangekondig dat hy Tiwonge Chimbalanga (20) en Steven Monjeza (26) sal vrylaat wat van onsedelikheid en onnatuurlike dade skuldig bevind is nadat hulle ‘n troue in Desember gehad het.

Hy het sy besluit geneem nadat hy met Ban Ki-moon, die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, vergader het.

Die Malawiese publiek het egter die swaar vonnis ondersteun en was teen die paartjie se vrylating.

“Die storie eindig daar... Ek wil nie meer hoor hoe iemand oor hulle kommentaar lewer nie. Niemand het die gesag om kommentaar op die gays te lewer nie. Julle sal dinge bederf,” het Mutharika aan verslaggewers vertel toe hy terugkeer van die Frankryf-Afrika beraad in Nice.

Volgens hom was die gay paartjie se troue “satanisties omdat hulle ‘n misdaad teen ons kultuur, teen ons geloof en teen ons wette gepleeg het.”

“Ek kyk nou na skenkers... Wat sal hulle oor die kwytskelding te sê hê?” het Mutharika gevra.

Skenkers, wat Malawi met meer as helfte van hul ontwikkelingsbegroting voorsien, het sy administrasie gekritiseer dat hulle minderheidsgroepe se regte onderdruk.

“Is dit moontlik om skenkings aan Malawi te stop as gevolg van twee mense wat mal is?” het hy gevra.

Muthatrika het gesê hy het die twee mans vrygelaat want “dis menslik om ‘n fout te maak, maar dis goddelik om te vergewe.”

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: malawi  |  homoseksualiteit  |  gay regte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.