Gay paartjie kry 14 jaar

2010-05-20 12:50
Tweets Share Share line Print

Blantyre – Die Malawiese gay paartjie wat hierdie week skuldig bevind is op aanklagte van onnatuurlike dade en onsedelikheid is Donderdag met die maksimum straf van 14 jaar se tronkstraf gevonnis.

Dié strawwe vonnis is glo verwag nadat ‘n regter Tiwonge Chimbalanga (20) en Steven Monjeza (26) skuldig bevind het.

“Ek gee julle ‘n strawwe vonnis sodat die publiek van mense soos julle beskerm kan word sodat ons nie in die versoeking kom om hierdie gruwelike voorbeeld na te streef nie,” het landdros Nyakwawa Usiwa aan die paartjie gesê.

“Malawi is nie gereed om te sien hoe haar seuns met mekaar trou nie.”

Malawi se regering het uitdagend opgetree nadat die paartjie se vervolging internasionale kritiek gekry het.

Homoseksualiteit in Afrika het in die afgelope paar maande ‘n omstrede kwessie geword nadat ‘n wetgewer in Uganda ‘n wet voorgestel het wat die doodstraf vir sekere homoseksuele dade vonnis.

Homoseksualiteit kan in Malawi met ‘n maksimum van 14 jaar gevonnis word.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: gay regte  |  homoseksualiteit  |  malawi

Lewer kommentaar op hierdie artikel
42 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.