Gambië: Polisielede kry doodstraf oor marteling

2011-05-31 10:34
Tweets Share Share line Print

Banjul - ‘n Hof in Gambië het twee polisiebeamptes met die doodstraf gevonnis omdat hulle ‘n man tot die dood gemartel het, het ‘n hofbeampte gesê.

Bakary Demba en Modou Colley, die twee beskuldigdes, het onskuldig gepleit op die aanklagte van moord. Die slagoffer is glo op 27 Januarie in die Numuyel-omgewing deur hulle vermoor.

“As wetstoepassingsbeamptes is julle veronderstel om deur julle voorbeeld te lei en nie die wet in julle eie hande te neem nie,” het regter Emmanuel Nkea gesê.

“Die grondwet van die land moet deur almal respekteer word. Omdat ek oortuig is dat die saak teen die beskuldigde persone bewys is, huiwer ek nie om julle met die dood te vonnis nie,” het hy gesê.

Intussen is vyf ander polisiebeamptes, wat deel van die land se agentskap teen dwelmmiddels is, ook in die hof gedaag nadat hulle ‘n 29-jarige man tot die dood gemartel het tydens ‘n klopjag op sy huis.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: gambië  |  doodstraf

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.