Gaddafi-vegters slaan terug

2011-10-13 23:12
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Magte lojaal aan Muammar Gaddafi se regime het met mening begin terugveg en die rewolusionêre vegters in Sirte genoodsaak om terug te val.

Die vegters van die nuwe regime was vol selfvertroue dat hulle Gaddafi se tuisdorp binne ‘n paar dae ten volle sou kon oorneem.

Hulle was in straatgevegte in twee noordwestelike woonbuurte van Sirte betrokke toe hulle na die polisiehoofkwartiere, wat hulle verlede week oorgeneem het, moes terugval.

Kommandeurs van die magte lojaal aan die Nasionale Oorgangsraad (NOR) sê Gaddafi se magte in Sirte is omsingel binne ‘n area van sowat twee vierkante kilometer.

Daar is blykbaar nog sowat 500 vegters wat Gaddafi se regime probeer beskerm in Sirte.

Volgens een van die rewolusionêre vegters is 15 van die vegters tydens vandag se skermutselings in hegtenis geneem.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.