Gaddafi straks in Zim

2011-08-29 09:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Gerugte dat die Libiese diktator, Muammar Gaddafi, hom in Zimbabwe bevind, kon nie Sondag deur die Suid-Afrikaanse regering bevestig word nie.

Die Britse Daily Mail het berig dat Gaddafi (69) na Zimbabwe gevlug het aan boord van ’n straler wat deur pres. Robert Mugabe verskaf is.

Ondersteuners van die Movement for Democratic Change (MDC) het glo sy aankoms Woensdag in die vroeë oggendure gewaar. Daar is verder berig dat hy na ’n luukse woning in die hoofstad, Harare, geneem is.

Volgens ’n woordvoerder vir die departement van internasionale betrekkinge, Clayson Monyela, is hy nie bewus daarvan dat die Afrika-unie se veiligheidsraad, wat tot Vrydag in Ethiopië vergader het, die kwessie oor waar Gaddafi hom bevind, bespreek het nie.

Volgens Monyela het dit ook niks met Suid-Afrika uit te waai as Gaddafi hom wel in Zimbabwe bevind nie. “Zimbabwe is ’n soewereine staat.”

Pres. Jacob Zuma het die AU-vergadering Donderdag en Vrydag gelei. Kommer is uitgespreek oor die toename in wapens in Libië en die bedreiging wat dit vir vrede in die streek en in Afrika inhou.

Sapa-DPA het Sondagmiddag berig Libiese rebellemagte staan gereed om Gaddafi se tuisdorp, Sirte, van die ooste en die weste binne te val.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.7 Raider LWB VVT-i RB PU MY05
2007
R 195,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02 PU
2004
R 114,994.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail Super Cab XLT Dsl PU MY09
2010
R 234,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.