'Gaddafi-soldate word mishandel deur NOR'

2011-10-13 19:53
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Soldate en vermeende lojaliste van Muammar Gaddafi, die ontsetelde Libiese leier, word onder die Nasionale Oorgangsraad (NOR) gemartel om bekentenisse te maak, het Amnestie Internasionaal gesê.

Die NOR hou sowat 2 500 gevangenes in Tripoli alleen aan. Die aanhoudings is glo nie wettig nie.

Amnestie Internasionaal het met sowat 300 gevangenes gepraat wat gesê het dat hulle mishandel is.

“Ons verstaan dat die NOR deur baie uitdagings in die gesig gestaar word, maar as hulle nie nou van die verlede af wegbreek nie, gaan hulle ‘n duidelike boodskap uitstuur dat die mishandeling van gevangenes in die nuwe Libië aanvaarbaar sal wees,” het Hassiba Hadj Sahraoui, Amnestie se adjunk-direkteur van die Midde Ooste en Noord-Afrika, gesê.

Mohammed al-Alagi, die waarnemende minister van justisie, het gesê gewapende milisie tree buite beheer van sy departement op en het belowe om ondersoek in te stel.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

207 XR 1.4 HDi Dsl 5-dr
2006
R 118,900.00

ISUZU

KB250D LWB Dsl MY97 PU
2012
R 187,000.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2008
R 247,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.