Gaddafi-seun kan doodstraf kry

2011-11-23 07:02
Tweets Share Share line Print

Tripoli – Die internasionale strafhof se hoofaanklaer het Dinsdag ingestem dat die gevange seun van kol. Muammar Gaddafi in Libië eerder as in Den Haag verhoor mag word.

Dit beteken dat Saïf al-Islam die doodstraf opgelê kan word as hy skuldig bevind word.

Onderwyl die aanklaer, Luis Moreno-Ocampo, in Tripoli met amptenare vergader het, het die nasionale oor­gangs­raad hom voorberei om ’n nuwe regering aan te kondig.

Die hoop is dat ideologiese- en streeksverskille bygelê sal word en sal voorkom dat dit ’n stok in die wiel van die land se brose stabiliteit sal wees.

Libië sukkel om nuwe instellings te skep uit die wrakstukke van Gaddafi se heerskappy van 42 jaar.

Al-Islam is in ’n lokval in die Sahara aangekeer.

Die doodsvonnis is nog in Libië van krag. Die ergste straf wat die internasionale strafhof kan oplê, is lewenslange gevangenisstraf.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

207 XR 1.4 HDi Dsl 5-dr
2006
R 118,900.00

ISUZU

KB250D LWB Dsl MY97 PU
2012
R 187,000.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2008
R 247,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.