Gaddafi-regime blameer nóg sterftes op Navo

2011-09-19 14:07
Tweets Share Share line Print

Bani Walid/Sirte – Navo is verantwoordelik vir die dood van 354 mense tydens oornagse lugaanvalle in Sirte, het ‘n woordvoerder vir Muammar Gaddafi die naweek gesê.

Moussa Ibrahim het aan Reuters gesê dat Gaddafi steeds in Libië is en dat hy die “weerstand” teen sy vyande lei.

Hy het gesê dat Navo-lugaanvalle in Sirte, Gaddafi se tuisstad, ‘n residensiële gebou en ‘n hotel getref het. Altesaam 354 mense is glo in dié aanval dood.

Kol. Roland Lavoie, ‘n Navo-woordvoerder, het gesê hulle is bewus van die aantygings.

“Dit is nie die eerste keer dat sulke aantygings teen ons gemaak is nie. Die meeste van die tyd is dit ongegrond en onwaar.”

Die dodetal in dié stad kon egter nie bevestig word nie weens swak kommunikasie sedert die val van Tripoli op 23 Augustus.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  libië  |  rebelle  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

207 XR 1.4 HDi Dsl 5-dr
2006
R 118,900.00

ISUZU

KB250D LWB Dsl MY97 PU
2012
R 187,000.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2008
R 247,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.