Gaddafi oorweeg om Tripoli te verlaat

2011-06-24 09:01
Tweets Share Share line Print

Washington – Die Libiese leier Muammar Gaddafi ”oorweeg dit ernstig” om die hoofstad Tripoli te verlaat ná ‘n reeks lugaanvalle deur Navo, het die Wall Street Journal Vrydag berig.

Inligting deur Amerikaanse intelligensiedienste dui daarop dat Gaddafi “nie meer veilig voel” in die hoofstad nie, waar hy vir meer as vier dekades aan bewind was, het die Journal ‘n senior Amerikaanse sekuriteitamptenaar aangehaal.

Nietemin het amptenare gesê hulle dink nie Gaddafi sal die land verlaat nie, ‘n sleutelversoek deur die Libiese rebelle wat al vir weke teen sy magte veg.

Gaddafi het glo talle veilige vestings en ander fasiliteite, beide in die hoofstad en buite, waarheen hy kan vlug.

Die nuus kom terwyl die Amerikaanse president Barack Obama kritiek in die kongres ontvang van mede-Demokrate en sy teenstanders, die Republikeine, oor sy weiering om kongressionele magtiging vir die drie maande oue militêre veldtog te verkry.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: navo  |  barack obama  |  muammar gaddafi  |  libië

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

207 XR 1.4 HDi Dsl 5-dr
2006
R 118,900.00

ISUZU

KB250D LWB Dsl MY97 PU
2012
R 187,000.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2008
R 247,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.