Gaddafi: 'n Man van omstrede uitsprake

2011-10-20 16:10
Tweets Share Share line Print

Vandat Muammar Gaddafi in1969 op die ouderdom van 27 aan bewind gekom het in Libië, het hy begin om omstrede uitsprake in sy toesprake te maak.

Hy is deur die voormalige president van Amerika, Ronald Reagan, die “mal hond van die Midde-Ooste” genoem en hy het nie veel gedoen om van daardie naam ontslae te raak nie.

Gaddafi is op 20 Oktober 2011 in sy tuisstad Sirte dood nadat hy geskiet en aan sy wonde beswyk het.

Maak nie saak hoe hy in die toekoms onthou sal word nie, sy nalatenskap as ‘n spreker sal altyd onthou word.

Hier is ‘n paar van Gaddafi se sêgoed tydens sy 42 jaar aan bewind in Libië.

“Ek is ‘n internasionale leier, die hoof van die Arabiese leiers, die koning van konings in Afrika en die imam van die Moslems en my internasionale status laat my nie toe om na ‘n laer vlak te daal nie.”

-    Aanmerkings aan ‘n gehoor, insluitende koning Abdullah van Saoedi-Arabië,  op 30 Maart 2009

“Daar is geen staat met ‘n demokrasie op die hele aarde nie, behalwe Libië.”

-    Gesê by ‘n konferensie by Columbia Universiteit in New York op 23 Maart 2008.

“As ‘n gemeenskap van mense wit dra by ‘n hartseer geleentheid en ‘n ander gemeenskap trek swart aan, dan sal een gemeenskap van wit hou en nie van swart nie en die ander sal van swart hou en nie van wit nie. Hierdie houding laat ‘n fisiese effek op die selle, sowel as op die gene, van die liggaam.”

-    ‘n Uittreksel uit “The Green Book” (1975)

“[Abraham] Lincoln was ‘n man wat homself uit niks geskep het sonder hulp van buite of van ander mense. Ek het sy stryd gevolg en ek sien spesifieke ooreenkomste tussen hom en my.”

-    Gepubliseer in die Pittsburgh Press op 3 Augustus 1986 in die artikel “Gaddafi, the man the world loves to hate" deur Marie Colvin.

“Afgesien van die konflik met Amerika is dit ‘n menslike plig om simpatie te betoon met die Amerikaanse mense en om met hulle te wees tydens hierdie vreeslike gebeure wat menslike bewustheid sal aanwakker. Toe ek vyf was is my broer deur ‘n Israeliese soldaat geskiet. Sedertdien is ek vasbeslote om die Arabiese lande regdeur die Midde-Ooste te verenig en om voort te gaan met handel met die Weste.”

-    Reaksie tot die aanvalle op Amerika op 11 September 2001, soos aangehaal deur CBSNews.com op 12 September 2001.

“Reg, dan kan niemand kla as ons swanger vroue vra om met valskerms te sping nie.”

-    Verdediging van sy standpunt dat vroue se “defekte” beteken dat hul plek in die huis is, soos aangehaal deur TIME op 23 Julie 1975.

Al Jazeera
 

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  libië  |  sirte

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

207 XR 1.4 HDi Dsl 5-dr
2006
R 118,900.00

ISUZU

KB250D LWB Dsl MY97 PU
2012
R 187,000.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2008
R 247,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.