Gaddafi kan nie met troepe kommunikeer – Kanada

2011-05-26 10:48
Tweets Share Share line Print

Ottawa - Navo-lugaanvalle het Muammar Gaddafi, die Libiese leier, gedwing om weg te kruip en dit maak dit moeiliker vir hom om met sy troepe te kommunikeer, het ‘n Kanadese generaal Woensdag gesê.

“Ons besef nou dat Gaddafi gedwing word om weg te kruip, dus is dit moeilik vir hom om met die weermag te kommunikeer en te beveel dat burgers aangeval word,” het brigadier-generaal Richard Blanchette gesê.

Navo het in April begin om die lugaanvalle meer intens te maak met byna daaglikse bombardering in en rondom Tripoli.

Op 30 April is een van Gaddafi se seuns en drie van sy kleinkinders in so aanval dood, het die Libiese regering gesê. Navo het dit egter nog nie bevestig nie.

Blanchette het gesê dat Navo reeds 8 100 sendings oor Libië gehad het, insluitend 3 100 lugaanvalle, sedert die begin van die veldtog om Gaddafi te dwing om uit te tree na 42 jaar as leier van Libië.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  libië  |  opstande

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Nippy. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

207 XR 1.4 HDi Dsl 5-dr
2006
R 118,900.00

ISUZU

KB250D LWB Dsl MY97 PU
2012
R 187,000.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2008
R 247,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.