Gaddafi 'gesels met Frankryk' oor uittrede

2011-07-11 08:06
Tweets Share Share line Print

Parys – Een van Muammar Gaddafi se seuns het gesê sy pa se administrasie het in gesprek getree met die Franse regering, berig RSG.

Saif al-Islam se verklaring is uitgereik nadat Gerard Longuet, Frankryk se minister van verdediging, in 'n televisie-onderhoud gesê het dat die tyd vir die nasionale oorgangsraad aangebreek het om met die Gadaffi-administrasie om 'n onderhandelingstafel te sit.

Frankryk is op die voorpunt van die Westerse koalisie om Gadaffi te dwing om sy amp neer te lê.

Intussen het Libiese rebelle 'n oliepypleiding se toevoer afgesny omdat dit volgens hulle olie aan die troepe van die Libiese leier, Muammar Gaddafi, verskaf.

Die rebelle het gesê hulle het die kleppe van die pypleiding na die Zuwarah-raffinadery naby Khamassa gesluit.

Dit is die tweede soortgelyke voorval dié maand. Vroeër is 'n pyplyn naby Zenten in die ooste ook gesluit.

Altwee aanlegte verskaf olie aan die hoofstad, Tripoli.

– Volg Nuus24 op Twitter.

RSG
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... En 'n betoging teen Mugabe is sekerlik ook nie uitgesluit nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Nippy. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

207 XR 1.4 HDi Dsl 5-dr
2006
R 118,900.00

ISUZU

KB250D LWB Dsl MY97 PU
2012
R 187,000.00

ISUZU

KB250 Dc LE LWB Dsl
2008
R 247,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.