Franse visserman in Madagaskar doodgeskiet

2010-08-06 03:48
Tweets Share Share line Print

Antananarivo – ‘n Franse visserman het die nuutste buitelandse burger geword wat in Madagaskar vermoor is, nadat hy die naweek op die Indiese Oseaan doodgeskiet is.

Joel Noel Sauvageot (54) is Sondag deur ‘n groep mans naby die dorp, Majunga aangeval toe hy na sy boot wou terugkeer.

Volgens Sauvageot se vrou was hy op pad na ‘n area wat net per boot bereik kan word toe hy deur die rowers oorval is.

‘n Ander Franse burger wat saam met hom op die boot was, het in die kajuit weggesteek.

Drie verdagtes, insluited ‘n 47-jarige polisiebeampte is in verband met die voorval in hegtenis geneem.

Die polisiebeampte het egter uit aanhouding ontsnap en is steeds op vrye voet.
 
- Vir die volledige storie besoek iol.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: madagaskar  |  sterftes  |  skietery  |  rowers

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2006
R 189,995.00

FIAT

Strada 1.2 EL PU
2006
R 65,900.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.