Franse ontvoerde vrou dood

2011-10-19 11:15
Tweets Share Share line Print

Parys – Die gestremde Franse vrou wat vroeër die maand deur Somaliese rebelle in Kenia ontvoer is en na Somalië geneem is, is dood, het Franse owerhede gesê.

“Die kontakte wat saam met ons gewerk het om die veilige vrylating van Marie Dedieu te verseker, het ons van haar dood ingelig,” het Bernard Valero, ‘n woordvoerder van die Franse departement van buitelandse sake, in ‘n verklaring gesê.

Hy het gesê dat hulle nog nie die datum of die oorsaak van Dedieu, wat in haar sestigs was, se dood kon bevestig nie.

Volgens Al Jazeera het die departement egter ook gesê dat "die ontvoerders moontlik geweier het om haar medikasie wat ons gestuur het, vir haar te gee."

Die Keniaanse weermag het 'n militêre sending in Somalië teen die al-Shabaab-rebelle wat verantwoordelik vir die ontvoering is, van stapel gestuur.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Al Jazeera
 

- AFP

Lees meer oor: frankryk  |  somalië  |  kenia  |  ontvoerings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2006
R 189,995.00

FIAT

Strada 1.2 EL PU
2006
R 65,900.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.