Frankryk beloof om Afrika te help

2010-06-02 05:24
Tweets Share Share line Print

Nice – Frankryk sal Afrika-lande help om seerowery, terrorisme en dwelmhandel te beveg, het die land se president Nicolas Sarkozy Dinsdag gesê, want Afrika “kan dit nie op sy eie hanteer nie.”

Sarkozy het die belofte gemaak by die laaste dag van die Afrika-Frankryk beraad in Nice.

“Ons sal saamwerk op al hierdie kwessies,” het Sarkozy aan die 38 Afrika-leiers by die afsluitingseremonie gesê.

Die president het herinner dat Frankryk €300 miljoen (R2,8 miljard) uitgesit het om 12 000 soldate van Afrika op te lei vir vredesbewaring op die kontinent.

“Daar is krisisse op die kontinent,” het Sarcozy gesê, en Afrika “kan dit nie op sy eie hanteer nie.”

“Terrorisme is besig om die Sahel distrik te vergiftig,” het hy gesê

Die president het bygevoeg dat Oos-Afrika lande nie die vlootmagte het om seerower-aanvalle op die Somaliese kus teen te staan nie en het gesê dat Frankryk kan help.

Sarkozy het verder belowe dat Frankryk hulp sal bied om Islamitiese ekstremiste in die Sahel distrik te beveg, sowel as dwelmhandel in Wes-Afrika.

- Sapa-AFP

Volg Nuus24 op Twitter

 
 

Lees meer oor: nicolas sarkozy  |  afrika  |  frankryk

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A3 2.0 FSi Ambition 3-dr
2006
R 189,995.00

FIAT

Strada 1.2 EL PU
2006
R 65,900.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.