Frankryk bekommerd oor verkragter in Burundi

2011-07-27 16:24
Tweets Share Share line Print

Parys – Frankryk is “uiters bekommerd” oor die verhoorsomstandighede van ‘n Fransman wat 25 jaar tronkstraf vir verkragting in Burundi gekry het, het ‘n woordvoerder van die departement van buitelandse sake gesê.

Bernard Valero het gesê Frankryk is “bekommerd oor die omstandighede van die verhoor” van Parice Faye. Hy is Maandag gevonnis nadat hy skuldig bevind is van die verkragting van vyf meisies wat skoolgegaan het by ‘n skool wat hy vir arm kinders gestig het.

Hy het die aanklagte ontken.

Faye is ook ‘n boete van €14 000 (sowat R133 000) opgelê. Hy beplan om teen die vonnis te appelleer.

“Ons gaan waaksaam bly en ons landgenoot ondersteun in die volgende stap wat hy gaan neem,” het Valero gesê. Frankryk gaan pogings ondersteun om Faye van ‘n behoorlike advokaat te voorsien.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: frankryk  |  burundi  |  verkragtings  |  hofsake

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.