Fone ingespan in stryd teen MIV/vigs

2010-03-08 14:28
Tweets Share Share line Print

Lagos, Nigerië – Selfone kan dalk ‘n belangrike wapen word in die bevegting van MIV/Vigs virus.

Dit sal beraders help om nog meer mense te bereik, het die hoof van die Verenigde Nasies se Vigsagentskap gesê.

Die nuwe tegnologie het ‘n groot rol om te speel op ‘n kontinent wat deur onvoldoende gesondfasiliteite en infrastruktuur gekniehalter word, het Michel Sidibe, uitvoerende hoof van UNAIDS gesê.

‘n Groot telefoonoperateur in Nigerië het reeds ‘n tolvrye lyn wat inbellers met beraders oor MIV/Vigs kwessies in kontak bring, gestig.

“Die voordeel hiervan is dat jy nie van jou huis na ‘n sentrum hoef te beweeg, en dus gebrandmerk word nie,” het Sidibe gesê.

Nigerië het reeds meer as 70 miljoen selfoongebruikers.

Ongeveer drie miljoen Nigeriërs, of net onderkant 5% van Afrika se mees oorbevolkte nasie, het die MIV-virus.

- Sapa-AFP
 

Lees meer oor: miv/vigs  |  selfone

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline
2003
R 69,995.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.