Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ekstremiste teiken Moslem-heilige se graf

2012-09-17 18:32
Tweets Share Share line Print

Bamako – Islamitiese ekstremiste het die graf van 'n Moslem-heilige in die noorde van Mali vernietig.

Dié voorval volg slegs twee maande ná 'n rits soortgelyke voorvalle in dieselfde streek wyd veroordeel is.

"Die Islamiete het Saterdag die mausoleum van Cheik El-Kebir, 330 km van Gao, vernietig," het 'n plaaslike politikus aan die nuusagentskap AFP gesê.

"Twaalf van hulle het op die toneel aangekom. Hulle het die mausoleum met hamers en pikke vernietig."

Volgens bronne is die sogenaamde Islamist militant Movement for Oneness and Jihad in West Africa (Mujao) verantwoordelik vir die voorval.

"Die Islamiete het vandag in Gao gespog oor die vernietiging van die mausoleum van Cheikh El-Kebir. Hulle het gesê hulle het die mausoleum Saterdag stukkend geslaan," het 'n dorpsleier, wat nie sy naam bekend wou maak nie, gesê.

"Dit is 'n misdaad," het hy bygevoeg.

Oumar Ould Gaddy, 'n inwoner van Gao wat glo na aan die Mujao-groep is, het die berigte bevestig.

"Cheik El-Kebir se mausoleum noord van Gao is vernietig. Dis waar," het hy gesê. "Die Islamiete het dit bevestig. Daar is 'n ander mausoleum wat hulle ook binnekort sal vernietig."

Islamitiese ekstremiste is die laaste paar maande in beheer van die noordelike streke van Mali.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: mali  |  vandalisme  |  grafte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Engineer

Vereeniging
Rivoni Recruitment & Talent Specialist CC
R450000 - R500000

Chief Finance Officer - Tzaneen

Limpopo
DAV Professional Placement Group
R1 - R800000

Material Expeditor

Pretoria
Akasia Personnel Consultants
R10000 - R15000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.