'Egiptiese weermag agter sterftes' – prokureurs

2012-01-18 21:00
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Hosni Mubarak se regsverteenwoordigers het gesê die weermag is verantwoordelik vir betogers se sterftes tydens hul opstand verlede jaar teen die ontsetelde Egiptiese leier.

Die prokureurs het ook Woensdag in die hof daarop aangedring dat Mubarak niks verkeerd gedoen het nie.

Die regsverteenwoordiger Farid al-Deeb het gesê Mubarak, sy minister van binnelandse sake (Habib al-Adly) en ses top-beamptes is nie verantwoordelik vir die bloedvergieting wat op 28 Januarie begin het nie.

Deeb het aangevoer dat Mubarak ‘n aanklokreël in Egipte aangekondig en op 28 Januarie om 16:00 die weermag in beheer van veiligheid gesit het.

Hy het gesê dat die betogers kort ná 16:00 geskiet en gewond is. Hy meen die weermag is verantwoordelik vir die bloedvergieting.

Deeb het die vorige dag ook melding gemaak van sy kliënt se "onskuld".

“Daar is geen manier dat Hosni Mubarak, wat van moord en misbruik van mag beskuldig word, dieselfde is as die Hosni Mubarak wat ek nou gaan beskryf nie,” het Deeb Dinsdag in die hof gesê.

“Hy is ‘n man met skoon hande en ‘n suiwer hart.”

Aanklaers het vroeër geëis dat die ontsetelde leier die doodstraf opgelê word.

Meer as 850 mense het verlede Februarie in 18 dae se betogings teen sy regime gesterf. Sedertdien regeer die weermag oor die land.

Volg Nuus24 op Twitter 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: hosni mubarak  |  egipte  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.