Egiptiese polisiebeamptes herontplooi

2011-07-19 19:26
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Die Egiptiese minister van binnelandse sake het aan 54 polisiebeamptes wat teregstaan op aanklagte van moord, administratiewe poste binne die ministerie aangebied, eerder as om hul dienste op te skort.

Die polisiebeamptes is op borgtog vrygelaat nadat hulle aangekla is van die moord op honderde betogers en kan dus tussen hul afsonderlike verhore voortgaan met dié werk.

Ander, onder wie die voormalige minister van binnelandse sake, Habib al-Adli, is verhoorafwagtend en in die tronk, óf reeds gevonnis.

Betogers het intussen woedend gereageer op die nuus dat die Egiptiese kabinet vandeesweek geskommel sal word, grootliks sodat die huidige minister van binnelandse sake, Mansur Essawy, sy werk kan behou.

Betogers dring aan op spoedige verhore vir amptenare van die vorige regime en polisie wat by die moord op meer as 800 betogers tydens die 18-dag-revolusie, waarin president Hosni Mubarak uit sy pos verwyder is, betrokke was.

Eerste minister Essam Sharaf het vroeër dié maand honderde regeringsamptenare verantwoordelik vir 'n verskeidenheid misdrywe afgedank.

Sharaf sou na verwagting Maandag sy nuwe kabinet aankondig in die hoop dat dit betogers wat in sentraal-Kaïro uitgekamp het, sou kalmeer, maar sy kandidate is onmiddellik deur die publiek verwerp.

– Volg Nuus24 op Twitter.


- Sapa - AFP

Lees meer oor: hosni mubarak  |  egipte  |  opstande

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.