Egiptiese betogers eis dat Mubarak verhoor word

2011-04-08 17:00
Tweets Share Share line Print

Kaïro - Egiptiese aktiviste beplan om Vrydag na Kaïro se ikoniese Tahrir-plein te mars en te eis dat alle beamptes van die vorige regering, insluitend die voormalige president Hosni Mubarak, verhoor moet word.

Daar word verwag dat duisende gaan opdaag na die weeklikse Moslem-gebedsuur om druk op die regerende weermag te plaas om die beloofde hervormings uit te voer en die voormalige regeringsamptenare voor die reg te bring.

Sedert Mubarak as die president op 11 Februarie bedank het, word daar gereeld gehou. Daar word verwag dat daar nou egter al hoe meer gehou gaan word omdat die Moslemse Broederbond, die grootste opposisie party, gesê het hulle gaan ook aan Vrydag se optog deelneem.

Die hoof eis wat die betogers maak is dat Mubarak en sy familie voor die hof gedaag moet word, het die organiseerders van die optog op hulle Facebook-groep se blad gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: hosni mubarak  |  egipte  |  betogings  |  opstande

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Ons het hulle aan PRESIDENT MBEKI vrygelaat??? whahahahahaha weet hulle iets wat ons nie weet nie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.